NAMLAMBGEBORE UIT NAMIBIËGoedgekeurde Henties-deelnemer
Andries Steenkamp
Wit Dorper · Langerus (Steenkamp boerdery trust) · Gochas
HNT-2026-001 · NL-RSA-03
Andries Steenkamp
Assistent: Piet van Vuuren
SkaaprasWit Dorper
Van / plaas en streekLangerus (Steenkamp boerdery trust) · Gochas
Kort sin vir die plakkaat
Kalahari (vrede op n rooi duin)
Die deelnemer se storie
Dis lekker om in die kalahari te boer met dorpers dis gesonde wereld vir skaap en jou siel Die kalahari moet jy met respek hanteer en nie oor bewy nie dan sal hy mooi na jou skaap kyk Boer jou kraal vol dan is die wins grooter
Foto’s en video’s
Goedgekeurde ekstra materiaal verskyn hier.